|
Jan Mostert is die reguitsteel pyp wat ek eerste gemaak het. Dit is vernoem na my ma se broer, omdat hy so groot impak in my lewe gehad het tot sy dood. Dankie oom Jan. Hierdie een is in die natuurlike kleur van Bruyêre.
Kommando is defnitief `n pyp vir die konserwatiewe man, niks snaaks nie, maar tog een van die praktieste vorms ooit. Dit is sekerlik ook een van die oudtste forms in die pypwêreld.
Plaasbrak met Waboomprotea nek inleg. Die naam verwys na die Ingelse Bulldog. Hierdie is een van my gunsteling kleure, en ook vorms.
Bakkie
Uitspan
|
|